Lukas Botha van Hoërskool Stellenbosch het ’n silwer medalje by die WP Laser-run vir seuns o.15 verower. Hierdie sport, ’n kombinasie van hardloop en laserpistoolskiet, is in 2015 begin en is deel van die moderne pentathlon, wat ’n Olimpiese sport is. Botha het die WP Sondag 5 Mei by die SA kampioenskap in Pretoria verteenwoordig waar hy die 7de plek behaal het.
Haastige skerpskutter
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.