Edwin Norris en Miya Hartogh is Dinsdag, 30 Julie by ’n spoggeleentheid, wat uitsluitlik deur die Hoërskool Stellenbosch se leerders gereël en aangebied is, as Mnr. en Mej. Hoërskool Stellenbosch gekroon.