Veertig jaar nadat hulle die skoolbanke gegroet het, het die 1985-matriekklas van die Hoërskool Lückhoff op Saterdag 28 September in die Trinity Metodiste- kerksaal in Idasvallei vir hul reünie vergader. Die tema vir die geleentheid was "Dankbaar" en die groep het dit goedgedink om die onderwysers en hul gades, wat tussen 1981 en 1985 vir hulle skoolgehou het, na 'n dankseggingseremonie te nooi. Die oudleerders was veral dankbaar vir die rol wat hul onderwysers destyds in hul lewe gespeel het. Die destydse hoofseun, Powell Dreyer, is getaak met die dankie-sê namens die groep. Die oudleerders by die geleentheid was: Agter, van links, J. Martin, C. Malan, R. Combrinck, D. Christians en MJ Cyster. Voor is C. King, L. Geldenhuys, C. Biscombe, R. Olivier, M. Jansen en T. Anthony.
Veertig jaar nadat hulle die skoolbanke gegroet het, het die 1985-matriekklas van die Hoërskool Lückhoff op Saterdag 28 September in die Trinity Metodiste- kerksaal in Idasvallei vir hul reünie vergader. Die tema vir die geleentheid was “Dankbaar” en die groep het dit goedgedink om die onderwysers en hul gades, wat tussen 1981 en 1985 vir hulle skoolgehou het, na ‘n dankseggingseremonie te nooi. Die oudleerders was veral dankbaar vir die rol wat hul onderwysers destyds in hul lewe gespeel het. Die destydse hoofseun, Powell Dreyer, is getaak met die dankie-sê namens die groep. Die oudleerders by die geleentheid was: Agter, van links, J. Martin, C. Malan, R. Combrinck, D. Christians en MJ Cyster. Voor is C. King, L. Geldenhuys, C. Biscombe, R. Olivier, M. Jansen en T. Anthony.

Veertig jaar nadat hulle die skoolbanke gegroet het, het die 1985-matriekklas van die Hoërskool Lückhoff op Saterdag 28 September in die Trinity Metodiste- kerksaal in Idasvallei vir hul reünie vergader. Die tema vir die geleentheid was "Dankbaar" en die groep het dit goedgedink om die onderwysers en hul gades, wat tussen  1981 en 1985 vir hulle skoolgehou het, na 'n dankseggingseremonie te nooi. Die oudleerders was veral dankbaar vir die rol wat hul onderwysers destyds in hul lewe gespeel het. Die destydse hoofseun, Powell Dreyer, is getaak met die dankie-sê namens die groep. Die oudleerders by die geleentheid was: Agter, van links,  J. Martin, C. Malan, R. Combrinck, D. Christians en MJ Cyster. Voor is C. King, L. Geldenhuys, C. Biscombe, R. Olivier, M. Jansen en T. Anthony.
Veertig jaar nadat hulle die skoolbanke gegroet het, het die 1985-matriekklas van die Hoërskool Lückhoff op Saterdag 28 September in die Trinity Metodiste-kerksaal in Idasvallei vir hul reünie vergader. Die tema vir die geleentheid was “Dankbaar” en die groep het dit goedgedink om die onderwysers en hul gades, wat tussen 1981 en 1985 vir hulle skoolgehou het, na ‘n dankseggingseremonie te nooi. Die oudleerders was veral dankbaar vir die rol wat hul onderwysers destyds in hul lewe gespeel het. Die destydse hoofseun, Powell Dreyer, is getaak met die dankie-sê namens die groep. Onder die gaste wat by die geleentheid was, was: Agter, van links, J. Martin, C. Malan, R. Combrinck, D. Christians en MJ Cyster. Voor is C. King, L. Geldenhuys, C. Biscombe, R. Olivier, M. Jansen en T. Anthony.

You need to be Logged In to leave a comment.