Hoërskool Stellenbosch se 2018-matrieks weer tops

Hoërskool Stellenbosch het hom weer eens as een van die topskole in die Wes-Kaap onderskei.


Hoërskool Stellenbosch het hom weer eens as een van die topskole in die Wes-Kaap onderskei.

Die klas van 2018 het ’n 100%-slaagsyfer behaal met 89,7% wat met universiteitstoelating geslaag het. Voorts is 215 vakonderskeidings behaal en 23 A-kandidate aangewys. Hul top-3 is Lize de Villiers (93,8%), Nicolas de Wet (93,7%) en Rochán Simonis (93,7%).

Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.