Christo Booysen, hoofseun van die Hoërskool Stellenbosch en kaptein van die seuns se eerste hokkiespan, Marquerite Winter (kaptein van die meisies se eerste hokkiespan) en Francois Philander (kaptein van die eerste rugbyspan) met Carlize Lingenfelder (kaptein van die eerste netbalspan) agter hulle, vuur die skool se kanon ter viering van ’n suksesvolle sportdag verlede Saterdag teen die Hoërskool Vishoek. Rugby se eerstespan en die seuns- en meisieshokkiespanne het hul wedstryde gewen terwyl die eerste netbalspan met ’n kortkop verloor het.Foto:


Hoërskool Stellenbosch vier sportdag teen Vishoek

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article