Laerskool Stellenbosch se o.13-hokkie-eerstespanne is met nuwe klere wat deur Ten of Cups geborg is, toegerus. Die meisiespan is agter van links Louise van der Merwe, Nina Swart, Nisha Norval, Emily de Jager, Karla Dorenbrack, Melle van Lamp, Martinic Basson, Lisa Brugman, Emilie de Wet, Alana Lourens, Ane Markgraaff en Lara Rohlandt. Middel: Mila Swart, Sabine Reuter, Lise de Villiers, Marilie Carpenter (afrigter), Katrien Booysen, Sophia Schwartz en Emma Basson. Voor: Anouk Theron, Franzelle Cloete en Liela van Zyl.


Hokkiespanne pronk in nuwe uitrustings

You need to be Logged In to leave a comment.