Die eerste krieketspan van Paul Roos Gimnasium het die afgelope Saterdag (17 Januarie) ‘n ses-paaltjie-oorwinning oor sy eweknie van die Hoër Landbouskool Boland in Wellington behaal.

Die tuisspan het eerste gekolf en is vir 160 lopies uitgeboul.

James Holm was met 5/30 die Stellenbossers se beste bouler.

‘n Honderdtal deur Janko Webb (100) het die tuisspan se weg tot die oortuigende oorwinning gebaan.

Die eerste krieketspan van Paul Roos Gimnasium.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article