‘n Leer van 20 m lank is voorverlede Donderdag (7 Mei) teen die palmbome by die Universiteit Stellenbosch se teologiese fakulteit opgestel om ou en dooie takke te verwyder. Die palmboom word gesien as ‘n simbool van geregtigheid, waarskynlik na aanleiding van Psalm 92, vers 13: “Die regverdiges sal sterk wees soos palmbome, soos hoë seders op die Libanon” (1983-vertaling). Die embleem van die Stellenbosch-museum is ook ‘n palmboom. Foto: Pietman Retief

You need to be Logged In to leave a comment.