Hoërskool Stellenbosch het onlangs sy matriekraad vir 2022 aangewys. Voor van links is Christo Booysen (hoofseun), Michael Prins, Ethan Abrahams en Francois Philander. Agter is Chris Janse van Rensburg, Lian Bell, Conrad Bezuidenhout, Franci van der Merwe, Linmarie Marais, Cara Kilian (hoofmeisie), Zoë Samuels, Gio Anthony, Nadia Meyer (VRL-voorsitter) en Sulene Loedolff. Foto: