Ses Bloemhoffers is vanjaar in Wes-Kaapse netbalspanne opgeneem. Hulle is (van links) Lenka Steenkamp, Danika Fourie, Ferran Linders, Azrea Sylvester, Carla Janse van Rensburg en Lara Steenkamp.Foto: Leon Piron