Gimnaste van Oaks Gymnastics het die naweek van 21, 22 en 23 Julie aan die Wes-Kaapse Gimnastiek-kampioenskap in Saldanhabaai deelgeneem en baie goed gevaar. Agter van links is Christina Steenkamp, Mareece Hendrikse en Janell Francis. Voor is Alana Pietersen en Zarah Pool.Foto:


Hulle kán tuimel en strek

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article