Verteenwoordigers van talle organisasies in en om Stellenbosch het verlede Vrydag (25 November) hulle steun vir die 16 Dae van Aktivisme vir Geen Geweld teen Vroue en Kinders-veldtog gewys deur optogte deur die dorp se strate te hou. Eikestadnuushet met van die dorp se vroue op die voorgrond teen die geveg teen geslagsgeweld gesels om hulle mening oor die veldtog en geslagsgeweld te hoor. Op die foto is ’n groep by Stellsorg in Idasvallei.Lees meer op bladsy 3.Foto: Francois Lombard