Ná ’n suksesvolle gemeenskaps­ver­ga­dering oor die veiligheid van inwoners in Idasvallei op 31 Augustus, het inwoners hier hul eie teenmisdaadveldtog van stapel gestuur. Die veldtog het Sondag 10 September om 14:30 by die Speelkring-parkie begin. Nie eens die ysige weer en gietende reën kon die gemeenskap en inwoners stuit toe hulle Sondag die strate ingevaar het en die boodskap aan misdadigers uitgestuur het dat hul aktiwiteite nie in Idasvallei geduld gaan word nie.Foto: Francois Lombard


Idasvallei waarsku

You need to be Logged In to leave a comment.