Bo: Laerskool Stellenbosch het Saterdag 24 Augustus sy jaarlikse interskole teen Laerskool Welgemoed gehou. Altesaam 15 rugbyspanne, 42 netbalspanne en 31 hokkiespanne het deelgeneem. Bo mik Lukas Heyns van die o.13 A-rugbyspan doellyn toe.
Interskole-aksie
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.