Cloetesville se klein skoonheid Aeesha Moses het weer naam gemaak by die skoonheidskompetisie Toddler and Tween of the World SA. Die kompetisie het vandeesmaand in Klerksdorp, Noord-Wes, plaasgevind en hier was sy die vierde prinses in die afdeling 4-5 jaar. Aeesha het die kroon vir liefda-
digheid (Crown for a Cause) sowel as beste gewone drag, Blue'tique (tweede prinses), fotogenesiese model (eerste prinses) en model-talent (tweede prinses) gewen.
Cloetesville se klein skoonheid Aeesha Moses het weer naam gemaak by die skoonheidskompetisie Toddler and Tween of the World SA. Die kompetisie het vandeesmaand in Klerksdorp, Noord-Wes, plaasgevind en hier was sy die vierde prinses in die afdeling 4-5 jaar. Aeesha het die kroon vir liefdadigheid (Crown for a Cause) sowel as beste gewone drag, Blue’tique (tweede prinses), fotogenesiese model (eerste prinses) en model-talent (tweede prinses) gewen.

You need to be Logged In to leave a comment.