Jeannie Myburgh van Laerskool Stellenbosch het die afgelope vakansie as lid van die Kaapse Wynland-judospan aan die Suid-Afrikaanse Judo­kampioenskap in Vanderbijlpark deelgeneem. Jeannie het ’n goue medalje in haar gewigs- en ouderdoms­klas gewen.


Judo is steeds in haar bloed

You need to be Logged In to leave a comment.