Die junior orkes van Idasvallei Primêr het vanjaar aan die Stellenbosch-eisteddfod deelgeneem en ’n silwer-plus-prys ontvang. Leerders van die orkes staan hier saam met hul skoolhoof, Richard Williams (links agter) en Sam Sylvester, IVP-musiek (regs agter).