Sussa is nou 30, ’n motiveringskabaret deur Loané van Sandwyk (foto), is môre (Vrydag 8 Maart) om 19:30 by die Drostdy-teater in Stellenbosch op die planke. Die kabaret is ’n “skoon” produksie en bied komiese vermaak vir die hele gesin. “Sussa is nou dertig, of dis wat Facebook vir my sê. Ek wonder steeds wat dit beteken om ’n ware grootmens te wees. Is ’n vol CV die ding? ’n Bonkige diamantring? Of om vinnig op te staan en oor te begin? My drome was baie Credit: SYSTEM
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.