Harold Phenelope en die eenjarige Emily Apollis, inwoners van Stellenbosch, het Saterdag (30 November) saam met honderde ander Stellenbossers op Die Braak vir die jaarlikse Liggiefees byeengekom. Benewens die optredes deur onder andere Craig Lucas, The Black Ties en Youngsta CPT, en stalletjies wat feestelike bykomstighede verkoop het, was die hoogtepunt van die aand die aanskakel van die Kersliggies deur Stellenbosch se nuwe burgemeester, Jeremy Fasser. Foto: Yaël Malgas
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.