Die o.19-tennisspan van Paul Roos Gimnasium het onlangs aan die Boland Landbou-tennistoernooi in Paarl en die Grey-tennistoernooi in Bloemfontein deelgeneem. Die Stellenbossers het uitstekend gevaar en onderskeidelik in die eerste en tweede plek by die toernooie geëindig. Die volgende spelers het PRG daar verteenwoordig: Willem de Waal, Pieter Kotze, Divan Prinsloo, Xander Pienaar, Christiaan Cronje, Sebastian Oosthuizen, Louis Uys, Hanno Bouwer en Simeon Roothman. By die toernooi in Paarl was die span onoorwonne, met oorwinnings oor die Hoërskool Nico Malan 12-0 Credit: SYSTEM
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.