’n Lid van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag gesels met hoërskoolleerders oor ’n loopbaan in die Staande Mag. Leerders van die Hoërskool Klapmuts het die afgelope Dinsdag (23 April) aan ’n loopbaandag deelgeneem wat deur die Klapmuts-biblioteek, verbonde aan die Stellenbosch-munisipaliteit, gereël is. Verskeie rolspelers, soos die Universiteit Stellenbosch, die Suid-Afrikaanse Polisiediens en die Nasionale Weermag, asook die Stellenbosch-munisipaliteit se wetstoepassingseenheid, het leerders toegespreek oor loopbane in dié verskeie velde. Foto: Jana Scheepers
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.