Lize du Toit, ’n gr. 12-leerder aan die Hoërskool Stellenbosch, het Saterdag 11 Mei die 10de Klavierfees by die Rustenburg Girls’ High School bygewoon en meesterklasse by Jose Dias, ’n Portugese pianis, ontvang. Sy het by die geleentheid die Judith Dernier-klaviertoekenning met R1 000 prysgeld gewen. Christiaan Bell het ook hierdie geleentheid bygewoon en meesterklasse by Sandra Kettle ontvang. Bo ontvang Lize haar prys van Albie van Schalkwyk.


Klavierdroom

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article