Die trompoppies van Pieter Langeveldt Primêr het die afgelope Paasmaandag ná twee jaar weer soos voor die Covid-19-pandemie deur Cloetesville geparadeer en hul passies tentoongestel. Die groep energieke jongelinge het die inwoners met hul toertjies en bekwame bewegings vermaak. Die trompoppies berei tans vir ’n kompetisie einde vandeesmaand in die Paarl voor. Foto: Angelo Julies


Kom, kom, almal in gelid!

You need to be Logged In to leave a comment.