Die Cloetesville-polisie is in besit van meer as 20 gesteelde fietse en doen ’n beroep op eienaars wat fietse as gesteel aangemeld het om hul fietse te kom uitken. Die uitkenningsproses sal Woensdag 5 Oktober tussen 09:00 en 12:00 by die Cloetesville-polisiekantoor plaasvind. Vir meer inligting bel gerus vir sers. Roseline Pieterse by 021 888 5940.


Kom kry jou fiets terug!

You need to be Logged In to leave a comment.