Stellenbosch-polisiekonstabels trek diewe ná jare vas

Uitmuntende werk deur twee konstabels van die Stellenbosch-polisie het daartoe gelei dat ’n reeks inbraaksake in een aand opgelos is.

Konstabels David Williams en Peter-John Oliphant het die afgelope Sondag vyf diewe vasgetrek in verband met inbraaksake by die staatsgarage wat van 2019 tot 2023 strek.

Credit: SYSTEM

Uitmuntende werk deur twee konstabels van die Stellenbosch-polisie het daartoe gelei dat ’n reeks inbraaksake in een aand opgelos is.

Konstabels Peter-John Oliphant en David Williams het die afgelope Sondag vyf diewe vasgetrek in verband met inbraaksake by die staatsgarage wat van 2019 tot 2023 strek.

“Hierdie voorvalle het sedert 2019 ’n groot persentasie tot die polisiekantoor se eiendomsverwante misdade bygedra. In 2022 – 2023 het dit 8,9% tot ons eiendomsverwante misdade bygedra. Die geraamde waarde van die gesteelde eiendom is in dié stadium onbekend,” het die polisiewoordvoerder kaptein Nathalie Martin gesê.

Oliphant vertel hulle het Sondagoggend omstreeks 04:45 ’n oproep ontvang van ’n moontlike inbraak by die staatsgarage in Prinspark nadat inwoners iemand gewaar het.

Inbrake

Met verdere ondersoek het die beamptes afgekom op gesteelde goedere wat oor die laaste drie jaar aangemeld is. Onder die gesteelde goedere is motorenjins, batterye, gereedskap, motordele, bande en ’n sweismasjien.

Inrake

“Toe ons op die toneel kom, het ek die hek oopgesluit. Terwyl ek oopgesluit het, het ek iets in die hoek van my oog sien beweeg. Toe ek my draai, sien ek iemand beweeg en ek is agterna. Die verdagte het oor die muur probeer spring, maar ek het hom geblok en hy hardloop toe weer terug. Ek het hom agternagesit en geduik dat hy vooroor op sy gesig val,” vertel Oliphant.

Die konstabels het toe die verdagte ondervra en by verdere ondersoek ontdek dat die verdagte verbind kan word met die vorige inbrake by die staatsgarage.

“Toe ons hom sê ons gaan hom toesluit, het hy gesê hy gaan ons na die ander verdagtes neem. Hy het ons toe na drie huise in Cloetesville geneem waar ons op baie gesteelde goedere afgekom het.”

Met verdere ondersoek het die beamptes afgekom op gesteelde goedere wat oor die laaste drie jaar aangemeld is. Onder die gesteelde goedere is motorenjins, batterye, gereedskap, motordele, bande en ’n sweismasjien.

Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.