Simone van der Merwe, ’n gr. 8-leerder aan die Hoër Meisieskool Bloemhof in Stellenbosch, het in Maart aan die Suid-Afrikaanse tweekamp-kampioenskap in Gqeberha (Port Elizabeth) deelgeneem waar sy ’n silwermedalje gewen het. Sy en haar teenstander het behoorlik vir die eerste plek baklei, want Simone is met ’n skrale 0.21 punte in die tweede plek.
Kop aan kop vir Simone
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.