Stellenbossers het die afgelope naweek yskoue weer ervaar, alles te danke aan die sneeu op die Jonkershoek-bergreeks Hierdie foto van die sneeu op die kop van die berg is deur Eikestadnuus se vryskutfotograaf, Francois Lombard, geneem.Foto: Francois Lombard