Reuben van der Merwe van die Laerskool Stellenbosch het Saterdag 19 Oktober aan die Wes-Kaapse swemkampioenskappe deelgeneem. Hy het die volgende prestasies behaal: 50 m- en 100 m-vryslag (1ste), 50 m- rugslag (2de), 100 m-rugslag (4de) en 50 m-vlinderslag (3de). Reuben is in die Wes-Kaapse skoleswemspan opgeneem wat in Desember aan die SA Skole-swemkampioenskap gaan deelneem.
Kranige swemmer in WK-span opgeneem
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.