Die eerste ontvangers van die Vlakte-beurs is Maandag 18 April aangekondig.

Michelle van der Spuy

Universiteit Stellenbosch (US) het Maandag 18 April die eerste ontvangers van die Vlakte-beurs aangekondig.

Rektor en visekanselier, prof. Wim de Villiers, het dié fonds in die lewe geroep tydens sy inhuldiging in 2015.

Hy het ook ‘n bedrag van R500 000 aan die fonds geskenk om dit ‘n finansiële hupstoot te gee.

Kyk die video om te sien wie die gelukkige ontvangers van die beurs is en lees meer oor hulle in Donderdag se uitgawe van Eikestadnuus.

You need to be Logged In to leave a comment.