Kyk: Die kuns van keramiek

Dit lyk dalk maklik, maar daar is ‘n paar dinge wat in plek moet wees voor ‘n kleibak gebore kan word, vertel keramiek-kunstenaar Johan Swart.


Keramiek-kunstenaar Johan Swart

Dit lyk dalk maklik, maar daar is ‘n paar dinge wat in plek moet wees voor ‘n kleibak gebore kan word, vertel keramiek-kunstenaar Johan Swart.

“Klei is verskriklik vergewend,” vertel hy. “Maar die klei kom agter as jy gespanne is Jy moet jou skouer ontspan, jou hande sag maak.

“Ek het al geleer die medium gaan vir jou ‘n kraak of vreemde vorm gee. Daardie vorms is op hul eie manier mooi.”

* Lees die volledige artikel in hierdie week se uitgawe van Eikestadnuus.

Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.