Laerskool Idasvallei se personeel het onlangs ’n spanbou-oefening gehou waar hulle ’n pot kos moes kook. Personeel is in groepe en temas soos “Bollywood” ingedeel. Koskenner Bertus Basson het die wengroep (foto) gekies. Van links is Zenobia Constable, Arlene Combrinck, Lucille Moses, Ashulita Hartogh, Bertus Basson, Estelle May, Jeanne-Mari Blake en Johan February. Voor sit Marilyn Hendricks en Louis Goliath.


Laerskool Idasvallei se spanbouers pronk en kook

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article