Ses atlete van die Hoër Meisieskool Bloemhof is onlangs in die Boland-landloopspan opgeneem. Voor van links sit Elandri Schmidt, Carli Jacobs, Azrea Sylvester en Mikah Brink met Anneken Viljoen (links) en Cimòn van der Westhuizen wat agter staan. Elandri, Anneken en Cimòn is voorts genooi om die streek in die ASA-landloopkampioenskap in Pretoria te gaan verteenwoordig. Foto: Stephan Meyer


Landlopers van formaat

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article