Alicia Mutangiri en Rowaldo Cornelius van Hoërskool Lückhoff het provinsiale kleure vir landloop verwerf. Hulle is lede van die Wes-Kaapse span wat in Oktober aan die nasionale kampioenskap in Pretoria gaan deelneem.
Langasems
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.