Leerders van die Hoër Meisieskool Bloemhof het verlede Vrydag (29 April) soos hul gunsteling-fiktiewe karakters aangetrek ter viering van Wêreldboekedag. Ook die personeel het deelgeneem – onder andere Kuifie en Kaptein Sardyn was in die klas! Foto: Stephan Meyer
Leerders leef ’n sprokie
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.