Ná die eerste ronde van die ATKV-debatskompetisie het die Hoër Meisie­skool Bloemhof vyf senior en twee junior spanne wat na die halfeindronde deurgedring het. Hulle sal in Mei teen die provinsie se sterkste spanne vir ’n plek in die nasionale eindronde debatteer. Die leerders is Mieke Schutte, Marilin Smith, Marizaan Nortier, Mila Kotze, Amelié Strauss, Samantha Rossouw, Mia Ham, Anna-Mart Louw, Lisa Dudley, Kristen Rossouw, Danica Singleton, Andri Malan, Annerine Strauss, Tia Bruwer en Li-Mari Geldenhuys. Foto: Leon Piron

You need to be Logged In to leave a comment.