Die Groot Drakenstein-polisie het die afgelope naweek ’n indaba by die Hoërskool Kylemore gehou. Dit het gehandel oor leerder-veiligheid binne en buite die skool vir die volgende akademiese jaar. Verskeie rolspelers in dié gemeenskap was deel van die geleentheid. Dit sluit in veiligheidsbeamptes van verskeie skole in die omgewing, buurtwagte, kerkleiers en maatskaplike werkers.
Credit: SYSTEM
Leerders se veiligheid bespreek
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.