Leerlingraad vir 2021 aangewys

Leerlingraad vir 2021 aangewys


Paul Roos Gimnasium se nuwe leerlingraad is onlangs aangekondig. Van links is Juan Lindeque, Gerhard Nieuwoudt, Daniel Cairns, Mbasa Maqubela, Chad Hamman, Tristan van Dyk, Joshua Cox, William Gordge, Lonwabo Mfikile, Janneman Slabbert (Onderhoofseun), Devon Milne (Hoofseun), Reghard van Wyk (Onderhoofseun), Bernhard Andrag, Tian van der Westhuizen, Willem van der Westhuyzen, Jo Lombard, Ralf Louw, Alexander van Wyk, Gabriel Pate, Glasson Osborne en Pieter Bruwer.
Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.