Milly die Great Dane neem ’n swem saam met die ganse en eende na lang dag op die Kanu-wynplaas buite Stellenbosch. Eikestadnuus nooi lesers om hul foto’s van gebeurtenisse en tonele in en om Stellenbosch vir publikasie te stuur. Foto’s moet ten minste 1 MG wees en teen 14:00 Maandag via e-pos na [email protected] gestuur word. Foto: Cobus Germishuys


You need to be Logged In to leave a comment.