Laerskool Stellenbosch se skaakspelers het Saterdag 8 Februarie aan die Kaapse Wynland-skaakproewe in Wellington deelgeneem. Voor van links is Alex Parson, David van Lill, Imke Stander en Chris Goosen. Agter is Matthew Boshoff, Tristan Truter, Karla Sandrock, Dimitri Erasmus en Ethan February.

You need to be Logged In to leave a comment.