Dit was Sondag pretdag by die Morgenhof-plaas ter viering van Mandeladag 2022. Die organisasie Ruth Women Rising (RWR) het ter ere van Mandeladag en -maand met opwindende aktiwiteite en handeverf afdrukke op ’n ou boomstomp geskep. Dit was ’n ideale aktiwiteit om die omgee en samesyn op die stomp uit te beeld. Volgens RWR is dit ook om die kinders van die plaas te herinner dat hulle waardevol is en saak maak. Die RWR het almal vir hul skenkings en ondersteuning bedank.Foto:


Mandeladag met hand(af)drukke gevier

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article