Matrieks ryg die A’s in . . .

Die Hoërskool Stellenbosch het vanjaar ’n 100%-slaagsyfer behaal teenoor ’n 99,1%-slaagsyfer van verlede jaar.


Die Hoërskool Stellenbosch het vanjaar ’n 100%-slaagsyfer behaal teenoor ’n 99,1%-slaagsyfer van verlede jaar.

Dié skool het ook boonop 17 A- gemiddeldes opgelewer en al die leerders slaag met universiteitstoelating.

Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.