Matrieks aan die Hoërskool Stellenbosch het verlede Vrydag hul laaste skooldag by die skool gevier. Van links is Anelda van Rensburg, Jani Badenhorst, Jose de Freitas, Christiaan Bell, Dominic Southon, Richelle-Mari Lingenvelder, Maretha Burger, Lize Herbert en Mi-Chall Preller.Foto: Francois Lombard