Die o.13-span van die Stellenbosch-
krieketklub het op Donderdag 27 Maart teen ‘n span van Macassar Primêre Skool in ‘n T20-aandwedstryd by die Idasvallei-
sportterrein te staan gekom. Die besoekers het die wedstryd met 93 lopies gewen. As deel van die dag se verrigtinge het die bestuur van die plaaslike klub 13 skryfbehoefte-pakkies aan die spelers van die Helderbergse skool oorhandig.
Brian Minnis (voorsitter) het dit aan die skoolhoof, Desiree Williams, oorhandig.
Die o.13-span van die Stellenbosch-krieketklub het op Donderdag 27 Maart teen ‘n span van Macassar Primêre Skool in ‘n T20-aandwedstryd by die Idasvallei-sportterrein te staan gekom. Die besoekers het die wedstryd met 93 lopies gewen. As deel van die dag se verrigtinge het die bestuur van die plaaslike klub 13 skryfbehoefte-pakkies aan die spelers van die Helderbergse skool oorhandig. Brian Minnis (voorsitter) het dit aan die skoolhoof, Desiree Williams, oorhandig.
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.
You must be logged in to post a comment.