Die Hoërskool Kylemore het Vrydag 5 Augustus sy Mej. Kylemore verkies ter voorbereiding vir die jaarlikse derby teen Groendal Sekondêr. Van links is Piero Sedeman (beoordelaar), Hybre du Preez (tweede prinses), Danielle Arnolds (Mej. Kylemore), Ruby Isaacs (eerste prinses) en Johde Williams (beoordelaar).


Mej. Kylemore

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article