Mooi skoot! Skool spog met ’n nuwe ‘beeld’

Mooi skoot! Skool spog met ’n nuwe ‘beeld’


skool

Theo Pellissier, hoof van die Hoërskool Stellenbosch, en Sanderien Dekker, wat vir die herontwerpte voorkoms van die skool verantwoordelik is, druk hul ore toe terwyl die tradisionele kanonskoot afgevuur word.
foto

Rafeeqah Agnew (hoofmeisie) en Strauss Viljoen (hoofseun) van die Hoërskool Stellenbosch vertoon die nuwe skoolwapen by ’n geleentheid wat Dinsdag gehou is om die skool se nuwe beeld bekend te stel. Foto’s: Danie Keet
Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.