
Leerders aan die Laerskool Stellenbosch verskyn op die ererol van Unisa en Trinity College vir hul uitsonderlike musiekprestasies. Agter is Elizabeth Joubert (Unisa, gr.3-teorie 90%), Juné Theron (Unisa, gr.3-teorie 91%) en Tamara Mey (Unisa, gr.3-altblokfluit 94% en Unisa, gr.3-teorie 92%). Voor is Grace de Jager (Unisa, gr.1-teorie 97%) en Isabella Visagie (Trinity College, gr.1-klavier 98%).