Ten spyte van grendeltyd, aanlyn-, video-, en WhatsApp-lesse het die volgende leerders daarin geslaag om wel hul eksterne musiekeksamens in klavier en dwarsfluit suksesvol af te lê. Voor is Yanling Liu (Rhenish Primary, gr. 3-klavier