’n Vuur brand Woensdagoggend (26 Junie) waar ’n ma in Cloetesville in Pinestraat vroegoggend afgemaai is. Die oorledene was glo op pad werk toe, toe sy glo deur ’n dwaalkoeël getref is. Dié voorval was die jongste in ’n reeks skietvoorvalle in die buurt. Die gemeenskaplede het ’n noodkreet gerig vir die skietery om te stop. Lees meer op bl.2. Foto: Francois Lombard