Ervaar die musikale elegansie van 17de en 18de eeuse Frankryk met Enlightened France, wat Vrydag 23 Mei as deel van die Endler-konsertreeks aangebied word. Die boeiende konsert bevat werke van Elizabeth Jacquet de la Guerre, Jean-Philippe Rameau, Marin Marais, François Couperin en Jacques Duphly. Hierdie werke, wat op oorspronklike instrumente deur Annien Shaw (viool), Sarah Cunningham (foto, viola da gamba) en Leon Schelhase (klavesimbel) uitgevoer word, laat die Franse Barok-era meesterlik herleef. Die konsert begin om 19:00 en kaartjiepryse beloop van R65 tot R165. Besoek www.webtickets.co.za vir besprekings.

You need to be Logged In to leave a comment.