Rynhardt van Zyl, ’n gr. 6-leerder aan die Laerskool Eikestad, is gekies om die Boland se o.14-gholfuitno­digingspan te verteenwoordig in die seshoekige interprovinsiale kampioenskap in Worcester. Hy het sy provinsie met trots in uitdagende weersomstandighede verteenwoordig.Foto: EJ Langner